2020 Welgemeend Maand van Kuns

 

Aangebied deur die Vriende van Welgemeend, Frank en Lizelle Kilbourn, Strauss & Co
en Delaire Graff Landgoed,
met die ondersteuning van Hoërskool Jan van Riebeeck

Ons is opgewonde oor die Zoom gesprekke wat gaan plaasvind ter viering van hierdie jaar se Augustus Maand van Kuns te Welgemeend.

Dit is jammer dat ‘n fisiese uitstalling nie soos in vorige jare moontlik is nie, maar die aanlyn-gesprekke wat onderskeidelik elke Donderdagmiddag in Augustus gaan plaasvind belowe om, wat inhoud en aanbieding aanbetref, uit die boonste rakke te wees.

Vir meer inligting oor hierdie jaar se program, kliek asseblief op onderstaande skakel “Full Program”.

Alexis Prellar | Drie Figure | Boerneefversameling
Alexis Prellar | Drie Figure | Boerneefversameling
Public Viewing

Aanlyn Kunstoer!

Loop saam met ons deur Welgemeend op ‘n aanlyn (virtuele) toer om sekere van die pragtige werke in die Boerneefkunsversameling te besigtig.

Kliek gerus op ‘n individuele kunswerk vir ‘n kykie van naderby.

Kom binnekort…
Hou hierdie ruimte dop!

Die Afrikaanse weergawe van die webwerf is tans nog onder konstruksie.  Aanvaar asseblief ons verskoning vir enige ongerief.